Wednesday, August 14, 2013

White South African genocide

Vryheidsfront Plus - Stop Plaasmoorde

Steve Hofmeyr op Plaasmoorde/On Farm murders with English Captions ft. O...

Plaasmoorde

Sunette Bridges

Ai man! Ek sukkel met julle! Die van julle wat nog nie my Nuusblad gaan "Like" het nie, doen dit tog asseblief! Die inhoud is nie dieselfde as op die groep nie...

Die "Likes" is belangrik! Die nuusberigte word so deur 'n baie groter gehoor gelees. Die reikwydte van 'n blad word bepaal deur die hoeveelheid vriende wat die mense het wat by die blad aansluit... Op die oomblik bereik ek so 76000 mense daar en dit moet 7 miljoen word as ons die boodskap wil uitdra van wat in die land aangaan!

GROOT "PRETTY PLEASE"!!! Sx

https://www.facebook.com/pages/Sunette-Bridges-News-Page/701279579887792