Thursday, May 2, 2013



Twee susters deur swartes verkrag


Kestell in die Vrystaat se gemeenskap is erg geskok en ontsteld nadat twee geliefde bejaarde susters, onderskeidelik 73 en 69 jaar in hul huis verkrag is.

Twee gewapende swartes het om middernag die twee susters, waarvan een ’n kankerlyer is, se huis ingebreek.

Die twee het die pensioentrekkers vir byna twee uur aangehou, geld en wapens geeis, die huis in wanorde omskep opsoek na waardevolle goedere.

Een het ’n ou dame met ’n pistool teen die kop geslaan.


Daarna het die boewe die vroue verkrag.

Hulle is daarna weg met juwele en die Nissan Sentra.

...........................................


No comments:

Post a Comment